In Her Own Words
About Her
1. Ek is nie saggies nie.
2. Ek is 'n vrou en nie 'n poppie nie.
3. Ek gaan nie my hare vir jou kleur nie (ek dink 60 jarige
tannies met 'n bos PIKswart of BLOEDrooi hare is net verspot
- age en grace storie)
4. Ek gaan NIE vir jou sorg nie.
5. Ek het al 'n bang man gehad. (Hy was doodbang vir werk) Wil
nie weer die onnodige paadjie stap nie.
6. Ek gril vir Grandpa poeier.
About Her Ideal Match
1. Jy moet asseblief KAN braai.
2. Jy moet asseblief nie agterbaks wees nie, lojaliteit is nogal 'n
belangrike storie.
3. Jy moet asseblief tog maar die nodige sin vir humor he.
4. Jy hoef nie tussen die lyne te kan lees nie, what you see is
what you get, ek sal jou se wat tussen die lyne aangaan.
5. Los asseblief jou verlede agter jou. Ek WIL en WIL nie
met jou ex se sussie/boetie/tannie/kind/ pelle wees nie.
6. Kom ons mors nou maar nie mekaar se tyd nie... Te oud vir
twak en drama (en nee, ek wou nie rerig twak se nie, maar
die ander opsie sou so bietjie aan die geil kant wees.
What Her Friends Say
PoepolSmit hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Gobabis, Namibia | |
Gender: |
Female | |
Age: |
60 | |
Star Sign: |
Virgo | |
Height: |
173cm (5' 8.1") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Above Average | |
Hair Colour: |
Grey | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Trying to Quit | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Postgraduate degree | |
Occupation: |
Finance | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in Namibia | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
58 - 65 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
174cm (5' 8.5") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Protestant | ||
Relationship Status: |
Single | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Regular | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
PoepolSmit has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.